Die bulle se boeke
VivA Afrikaans-joernaal - En podkast av Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) - Onsdager

Kategorier:
Kyk, ek is bereid om oor baie beledigings my oë te rol en stil te bly, want nie alles is 'n oorlog werd nie, maar 'n taalbul was ek wragtig nog nooit. (Sophia Kapp) Voorgelees deur Karen Loots.