Die JSE bereik rekord hoogtepunt
RSG Geldsake met Moneyweb - En podkast av Moneyweb Radio
Kategorier:
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die rekordhoogtepunt van die JSE, die inflasiesyfer en ArcelorMittal se aanlegte.
